Sport
Valia swemmers gaan golwe maak
Gaan hulle slag by die onderskeie streek -en nasioanale kampioenskappe wys.
VANDERBIJLPARK – Die HS Transvalia se swemmers gaan later vandeesmand die land deurkruis om hulle swemtalente by die onderskeie streek- en nasioanale weke uit te stal.
Zaan Oostuizen gaan van 21 tot 25 Maart in Port Elizabeth aan die SANJ Nasionale Kampioenskap deelneem terwyl Jo-Anne van Dyk van 23 tot 26 Maart in Limpopo aan die II Nasionale Kampioenskap gaan deelneem.
Johan Nel en Mieka Jansen van Rensburg gaan op hulle beurt van 30 Maart tot 2 April in Johannesburg by die vlak 2 Regional Ouderdomsgroep Kampioenskap hul staal gaan wys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
