Sport

SA Meesterstoernooi skop af in Sasoburg

Toernooi beloof om ringbal uit die boonste rakke op te lewer.

SASOLBURG – Die Suid-Afrikaanse Meesters Ringbaltoerooi vind van 19 tot 21 Maart by die HS Sasolburg plaas.

Die opening van die gesogte toernooi het vanoggend plaasgevind.

Sedibeng Ringbal
Noord-Transvaal se ringbalspanne tydens die optog. Foto’s: Franceska Swanepoel.
Van die beamptes en administrateurs van die toernooi tydens die openingseremonie.

Na die parade met al die spanne se vlae en baniere is die toenooi amptelik deur Chris Erasmus geopen.

Die wedstryde het ampelik om 11:00 afgeskop met al die gasheerspanne van Sedibeng wat in aksie was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button