'n Speler van LS Vaalpark duik digby die hoekvlag oor vir 'n skouspelahtige drie. Foto: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – Die 2026 LCTS Friday Night Lights rugby -en netbal ontwikkelingstoernooi het vanjaar weer die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark se velde laat gons. Die gewilde voorseisoentoernooi, aangebied deur Champs Sports Development, het weer bewys waarom dit een van die belangrikste jeugtoernooie in die Vaaldriehoek is.
Laerskole waaronder Eligwa, Vryheidsmonument, Alberview, DF Malherbe, Fonteine, Emfulenipark, Vaalpark, TP Stratten en Noordskool was vanjaar in aksie.
Hoewel dit nog vroeg in die seisoen is, het die jong U11–U13-talente rugby en netbal van hoë gehalte opgelewer, met wedstryde wat fyn beplanning vir die komende Valke-liga weerspieël.
Die 2026-reeks het reeds in laat Februarie afgeskop en oor drie weke gestrek. Friday Night Lights bied nie net wedstryde nie, maar ’n ontwikkelingsplatform waar toekomstige provinsiale spelers hul eerste voetspore laat.
Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.
Aksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van RensburgAksie tydens die 2026 Friday Night Lights Rugbytoernooi. Foto: Ettienne van Rensburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za