SportSport

Valia spog met agt spelers by Gauteng-proewe

Verskeie netbaldrome gaan eersdaags in Florida vlerke kry.

VANDERBIJLPARK – Die HS Florida gaan op 6 April in rep en roer wees met die Gauteng-netbalproewe wat daar plaasvind.

Die HS Transvalia spog met 8 spelers wat daar sal aantree om hulle slag te wys.

Transvalia se o16-spelers wat aan die die Gauteng-proewe gaan deelneem is: Marie Louw en Nicole van Wyngaardt.

Die Valia-spelers wat aan die proewe gaan deelneem is: Lize Swart (o14), Karli Nieuwenhuizen (o14), Marizel Olwagen (o15: afwesig op foto), Marie Louw (o16) en Nicole van Wyngaardt (o16), Melandri Smith (o17) en Mikayla Kugler (o18) en Ruzaan van Zyl (o18).

Die HS Transvalia spog met een o.17 en twee o18-spelers wat tot die Gauteng-proewe deurgedring het. Die trio is van links: Melandri Smith, Mikayla Kugler en Ruzaan van Zyl

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button