Sport

Kolhou vir Dingle op Heron Banks

Wys daar is geen plaasvervanger vir vernuf en 'n bietjie geluk.

VAALPARK – Die Gholfgode het vir Wynand Dingle geglimlag toe hy tydens die Sonskyntoer se Mediclinic Uitnodigingstoernooi ‘n kolhou op die sewende putjie behaal het.

Dingle het met sy getroue ses yster die 191m gatjie met een hou voltooi. Dingle is ‘n gesoute gholfer wat in 2017 die Big Easy Tour se ontwikkelings kompetisie gewen het om sy aankoms op die Toer aan te kondig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button