VIDEO: Sê jou sê Vaalweekblad – Episode 1

*Hierdie week begin ons die Emfuleni Plaaslike munisipaliteit se ineenstorting te bekyk. *We also chat with Shani Krebs the author of a top-selling autobiography about his life and the 18 years he spent in a Bangkok prison. *Christiaan CLoete het 'n draai gaan maak by die Swart Maandag proteste op die R59, waar Vaaldriehoekers hul misnoë oor plaasmoorde te kenne gegee het. *Die werk wat die watervleuel en polisieduikers doen is soms ondankbaar. Ettienne van Rensburg was op die toneel saam met die manne in blou nadat vyf mense onlangs op die Vaalrivier verdrink het.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button