Top stories
-
Lig en netheid bring nuwe trots in Chrissiesmeer
Local newsAfriForum se Chrissiesmeer-tak het nuwe ligte aangebring en duisende vierkante meter gras gesny om die dorp veiliger en netjieser te…
-
Van Zyl inspireer leerders en behaal top-3-toekenning
SchoolsLigbron Akademie se adjunkhoof, Lenie van Zyl, ontvang internasionale erkenning vir haar onderrig in wiskunde.
-
GALERY – VLU Robyntak fokus op vrouegesondheid
Local newsDie vergadering is toegespits op bewusmaking en vroeë opsporing, met kundige sprekers, sr. Yolandi Fourie en sr. Madelein Venter.
-
Ermelo VLU Robyntak kuier in pienk
Local newsDie groep het drie bome met pienk linte versier as deel van bewusmaking vir kanker.
-
Ermelo-ruiter wys haar staal by nasionale ruiterkampioenskappe
SportCarli Huber van Hoërskool Ermelo het met puik prestasies by beide SANESA en SAWMGA haar plek as een van die…
-
Ermelo English Primary celebrates top achievers for Term 3
SchoolsFrom Grade 4 to 7, Ermelo English Primary celebrates learners who excelled academically during Term 3.
-
Hardloop met durf: Trek jou Speedo aan en maak ’n verskil
Local newsErmelo se mans berei voor om in pers Speedo’s te draf vir ’n goeie doel tydens die jaarlikse Hollard Daredevil…
-
Lannique Graham behaal brons en plek in Protea-span vir tentpegging
SportLigbron se Lannique Graham het haar passie vir tentpegging in prestasie omskep met ’n bronsmedalje en Protea-keuring.
-
VIDEO – House destroyed in Wesselton after child lights match underneath bed
Local newsFirefighters respond to a house fire on Mthambama Street, with the family receiving temporary shelter from a family member.
-
Police foil early-morning cable theft in Wesselton
CrimePolice in Wesselton arrested two men caught in the act of stealing medium-voltage cable during the early hours of the…
-
70-jarige boervrou van Carolina en werkers aangeval en beroof
Crime'n 70-jarige boervrou van Carolina, is skaars twee maande ná 'n vorige plaasaanval saam twee van haar werkers aangeval.
-
Aspirant Knight supports vulnerable children with new veggie garden
Local newsErmelo Toyota’s Aspirant Knights donated crates, soil, and seedlings to help Children of the Dawn start a sustainable vegetable garden.











