Atlete van Laerskool JJ van der Merwe het verlede naweek aan ’n vriendskaplike byeenkoms by Laerskool Marietjie van Niekerk deelgeneem. Dylan Roodt (links) het ’n trofee ontvang vir die S0/10-hoogspring en Sias Jacobs het met die louere weggestap in die S0/11-gewigstoot.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!