School sportSport
MLA hou Interhuis
Morgenzon Landbou Akademie het Woensdag, 22 Januarie hul interhuisbyeenkoms gehou. Chriselda Kirk was die Victrix Ludorum vir die Senior Senior Fase en was ook die beste senior baanatleet, terwyl Khanyisile Cindi die beste senior veldatleet was. Die Victor en Victrix Ludorum in die verskeie fases was Anton Meyer (Junior Junior Fase), Danika van Loggerenberg (Junior …

Morgenzon Landbou Akademie het Woensdag, 22 Januarie hul interhuisbyeenkoms gehou.
Chriselda Kirk was die Victrix Ludorum vir die Senior Senior Fase en was ook die beste senior baanatleet, terwyl Khanyisile Cindi die beste senior veldatleet was.
Die Victor en Victrix Ludorum in die verskeie fases was Anton Meyer (Junior Junior Fase), Danika van Loggerenberg (Junior Senior Fase), Nicole Cloete (Senior Junior Fase), Dehan Saaiman (Senior Junior Fase) en James Samwell (Senior Senior Fase).
Chantel Oosthuizen is aangewys as die junior baanatleet en Marie Zwarts as die junior veldatleet vir die dag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.