School sportSport
Cravenweek- en Grant Khomo-spanne wink
12 rugbyspelers van Liggiies is in die voorlopige Cravenweek- en Grant Khomo-spanne opgeneem.
12 rugbyspelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie is in die voorlopige Cravenweek- en Grant Khomo-spanne opgeneem.
Dié spelers het Dinsdag in voorlopige spanverband aan finale proefwedstryde teen die Blou Bulle op Middelburg deelgeneem.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



