School sportSport

Liggies laat loop in landloopliga

Landloopatlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag aan Atletiek Suid-Afrika (ASA) se landloopligabyeenkoms op Secunda deelgeneem.

Twee landloopatlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag aan Atletiek Suid-Afrika (ASA) se landloopligabyeenkoms op Secunda deelgeneem.

Liza Koegelenberg (0/15) het ’n vierde plek behaal en Annika Jacobsz (0/17) ’n tweede plek. Tydens vroeëre ligabyeenkomste het WJ Vorster (0/15) en Annika Jacobsz (0/17) albei tweede plekke behaal.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button