School sportSport

Liggie-gholfspelers maak hul merk

Ligbron gholfspelers is tans die voorlopers in die liga.

Die A-, B- en C-gholfspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Vrydag aan die derde ligakompetisie op Bethal deelgeneem. Al drie spanne het tweede in hul afdelings geëindig.

Ligbron het altesaam 130 punte aangeteken en is tans die voorlopers in die liga.

Die drie spanne speel Vrydag op Volksrust in die vierde ligakompetisie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button