School sportSport
Liggie-atlete ontvang trofees
Sewe Ligbron-Atlete ontvang trofees na afloop van dié byeenkoms
Ligbron Akademie vir Tegnologie se atlete het op Vrydag, 26 Januarie aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by HTS Middelburg deelgeneem.
Dié byeenkoms het ook as die uitdunne vir vanjaar se atletiekspan gedien omdat die beplande Interhuis van Dinsdag, 23 Januarie weens reën afgestel is.
Sewe atlete het trofees na hulle prestasies ontvang.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



