School sport

EHS en Ligbron se netbalspelers ding mee

Die spanne het uitstekend gespeel met ondersteuners van albei skole wat bankvas agter hul spanne gestaan het.

Hoërskool Ermelo en Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 7 Mei kragte op die netbalbane gemeet.

SIEN OOK: GALERY – Ermelo-skole speel kookwater netbal

Die spanne het skitterend gespeel en hierdie onderskeie tellings behaal:

  • O. 14A-span: EHS wen 21-3
  • O. 14B-span: EHS wen 11-5
  • O. 15A-span: Ligbron wen 21-5
  • O. 15B-span: Ligbron wen 20-7
  • O. 16A-span: EHS wen 26-9
  • O. 16B-span: EHS wen 10-7
  • Tweede span: Ligbron wen 17-13
  • Eerste span: EHS wen 41-24.

Related Articles

 
Back to top button