Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Hoërskool Ermelo knoop die stryd aan teen Ligbron Akademie vir Tegnologie in die eerste T20-krieketwedstryd
Op hul beurt het Ligbron die lopies in 11.1 beurte suksesvol nagejaag met die verlies van slegs twee paaltjies.
-
100 persent matriekslaagsyfer vir Ligbron Akademie vir Tegnologie
Ligbron het vir die vyftiende agtereenvolgende jaar geen druipelinge in Wiskunde nie.
-
LJ de Jager van Ermelo oorskry alle verwagtinge met sy herstel na ’n aneurisme bars
“Hulle het gesê dat ek nie weer sal kan loop nie en tog loop en praat ek vandag.” het mnr.…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie groet vir oulaas graad 12-leerders van 2018
Ligbron groet die graad 12-leerders van 2018 en het elkeen ’n voorspoedige lewensreis toegewens.
-
Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie geniet prysuitdelingsfunksie
Nabiha Seedat (graad 12) is aangewys as die 2018 Dux Leerling.
-
Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer tydens die Suid-Afrikaanse skole skiet kampioenskap
Ligbron se skuts het goeie plekke behaal by die Suid-Afrikaanse skole skiet kampioenskap
-
Atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer tydens die Elardus Erasmus atletiekbyeenkoms in Naboomspruit
’n Totaal van 54 spanne het aan die byeenkoms deelgeneem en dit was eens dat die atletiek van hoogstaande gehalte…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie groet matrikulante op gepaste wyse
Aan die einde van elke leerder se Graad 12 jaar, word hulle liggies weer gedoof en word hulle met die…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se krieketspanne wys wat in hulle steek
Hendrico Jansen van Rensburg was kolwer van die wedstryd met 54 lopies (nie uit nie). Ligbron het die wedstryd met…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se martikulante geniet sprokies matriekafskeid
Leerders het deur ‘n bos-tonnel gestap op hulle reis oppad na die Neverland tema wat in die saal uitgebeeld was.
-
Seunskrieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie blink uit op die sportveld
Die 0/15A-span het Saterdag, 15 September op Lydenburg teen Hoërskool Lydenburg gespeel. Ligbron het eerste gekolf en 377/9 in 50…
-
Ermelo Rugbyklub storm voort teen Witbank in die halfeindtryd
Hulle het die span gewen met ’n telling van 41-28 en vorder na die eindstryd wat Saterdag, 8 September op…











