Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron-skuts opgeneem in Mpumalanga-skietspan
Daar het sewe Liggie-skuts aan die kompetisie deelgeneem en pragtige prestasies opgelewer
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se dogters krieketspanne verloor teen Piet Retief en Secunda
Die Liggies het 167 lopies vir die verlies van 7 paaltjies aangeteken
-
Liggies beïndruk tydens ATKV Tienertoneel
Die Liggies het aan die streeksfees deelgeneem met die stuk ‘Per Pos’
-
Sias Jacobs en JP Austin van Ligbron Akademie vir Tegnologie blink uit tydens die vakansie-toer
Die krieketspanne bedank hul borge en ouers wat toer moontlik gemaak het.
-
Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie skiet raak tydens die Noord-Gauteng ope
Skuts van Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng, Noord-Gauteng, ESSU, KwaZulu-Natal en Limpopo het aan die byeenkoms deelgeneem.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie-hokkiespanne deur na Noordvaal-uitdunne
Die Noordvaaluitspele sal na die skoolvakansie plaasvind.
-
Hoërskool Ermelo se hokkiespelers dring deur na Mpumalanga-eindstryd
Die 0/14A-, 0/15A-, tweede- en eerstespan het na die Mpumalanga-eindstryd deurgedring wat op 21 Julie plaasvind.
-
Laerskool JJ van der Merwe op Ermelo gekroon as Mpumalanga-wenners
Die 0/10-rugbyspan is as Mpumalanga-wenners gekroon.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie op Ermelo spog met drie spanne wat as Mpumalanga-kampioene gekroon is
Ligbron spog vanjaar met drie B-span Mpumalanga-wenners.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunshokkiespanne blink uit tydens ligawedstryde
Seunshokkiespanne van Ligbron vorder na die liga-uitspele
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunshokkiespanne blink uit tydens ligawedstryde
Ligbron Akademie vir Tegnologie se seunshokkiespanne vaar goed tydens die ligawedstryde.











