Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron-netbalspanne meet kragte teen Nelspruit
Die netbaldogters van Ligbron het ’n harde dag op die sportveld beleef, met slegs een span wat gelykop gespeel het…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie kondig top akademiese presteerders aan
“Baie geluk aan die Liggies wat aangewys is as die toppresteerders in hul graad. Dit verg baie hard werk en…
-
Liggies sê HTS Middelburg en Dr. E.G. Jansen die stryd aan
Hokkieafrigters behoort in hul noppies te wees met vele gunstige uitslae vir die seuns- en dogterspanne.
-
Ligbron-hokkiespelers slyp vaardighede tydens hokkiekursus
Dié leerders het hul vaardighede vir die komende seisoen opgeknap en onderrig van topgehalte afrigters ontvang.
-
Ligbron-atlete presteer by Mpumalanga-atletiekbyeenkoms
Nege van dié atlete, het na die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deurgedring.
-
Ligbron-onderwysers beloon vir harde werk by Msukaligwa 1-prysuitdeling
Ligbron Akademie vir Tegnologie is onlangs vir hul uitnemende werk beloon.
-
Ligbron wens Ermelo-gemeenskap vrede en vreugde toe
Die Liggies is opreg dankbaar vir die Ermelo en breër gemeenskap se insette in ons skool en kinders – julle…
-
Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie ryg pryse in
Hubert Terblanche het die Ligbron Ambassadeurstrofeë; vir 2021 ontvang. Hierdie trofee word toegeken aan die leerder wat die grootste bydra…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie meld nog drie Covid-19 gevalle aan
Hy het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om die leerder en sy familie in hul gebede te hou.
-
Leerder by Ligbron Akakdemie vir Tegnologie toets positief vir Covid-19
Hy het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om die leerder en sy familie in hul gebede te hou.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie wys top 10 akademiese leerders aan
Dié leerders was die top presteerders in hul onderskeie graadgroepe ná afloop van die eerste kwartaal se eksamens.
-
BRIEF: Ligbron hoofdogter 2019 bemoedig matriekleerders
Moenie dat ’n virus wat mikroskopies klein is ’n groot impak op die res van jou lewe hê nie.











