Schools

  • Plasie o/14’s oppad na Noordvaal

    News

    In twee uitspeelwedstryde by Curro Heuwelkruin buite Polokwane, het die o/14-dogters deurgedring na die Noordvaalkompetisie wat op 3 tot 5…

  • Dubbel Goud vir Canell

    News

    Hierdie jong skut woeker met haar boogskiettalente en hou die Plasies haar loopbaan met verwagting dop.

  • Plasieland lewer kordate praters

    News

    Op Saterdag, 10 Junie, het Hoërskool Merensky se kordate junior debatspan stem dikgemaak tydens die semi-finale ronde van die ATKV-debatskompetisie…

  • #FNBClassicClashes: Vossies se eerste rugbyspan onoorwonne teen PHS

    News

    Die Hoërskool Ben Vorster se eersterugbyspan het die uitspeelrondes van die Limpopo-liga onoorwonne afgesluit nadat hulle in Saterdag se FNB…

  • Plasies oorrompel Triegies

    News

    Dit was ‘n wintersportfees toe Hoërskole Merensky en Louis Trichardt op Saterdag, 3 Junie kragte gemeet het in nog ‘n…

  • Merensky bied Limpopo-boogskiet aan

    News

    Opgewonde skuts van oraloor het op 3 en 4 Junie na die ATKV Eiland Spa opgetrek waar Hoërskool Merensky se…

  • Plasie-hokkie trek berg-op

    News

    Midde-in die wintereksamen het Hoërskool Merensky se dogters- en seunshokkiespelers op Woensdag, 31 Mei stokke gestamp teen die spanne van…

  • Dr Hans Merensky se Steinway herleef

    News

    Die gesegde weerklink dikwels: ‘n Plasie gaan lê nooit. Net so geld dit ook vir die geliefde Steinway and Sons…

  • Plasie-netbal dra brons in Limpopo

    News

    Die Plasie 1e netbalspan het op 3 Junie sake uitgespook by die Limpopo-kampioenskappe te Polokwane. Slegs twee doele het tussen…

  • Radikale Plasies deur na streeksfinaal

    News

    Op Donderdag, 25 Mei het ‘n groot groep leerlinge van Hoërskool Merensky aan die Radikale Redenaarskompetisie te Laerskool Tzaneen deelgeneem.

  • #Vossie studenteraad vir 2017/2018 gekies

    News

    Die 2017/2018-studenteraad is op 29 Mei aangekondig.

  • SLC/Beaulieu College sporting Derby

    News

    Stanford Lake College squash team played a friendly game with their opponents as the Beaulieu team were short of players.

Back to top button