Local newsNews

KYK: Kind rand onderwyser aan in Mbombela

Richard Prinsloo is op 5 Maart 2018 deur 'n leerling in sy klas by Hoërskool Bergvlam aangerand. Waarskuwing: geweld en taal.

MBOMBELA – Hy is beseer en het later bedank. Hy sê hy kan nie meer skool gee nie, weens die trauma.

Prinsloo dagvaar nou die minister van onderwys vir miljoene in skadevergoeding, ondermeer omdat hulle versuim het om ‘n veilige werksomgewing te verseker.

Die minderjarige kind het na die voorval die skool vrywillig verlaat.

Hy is aangekla en is deur die hof beveel om ‘n sielkundige te sien en ‘n kursus in woedebeheer te voltooi.

LEES MEER: Assault case against a pupil has been withdrawn

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button