GalleriesSchools galleries
Laerskool wenner van Riverside Mall se “Coolest School”, Laerskool Nelspruit
Laerskool Nelspruit was vanjaar se wenner van Riverside Mall se “Coolest School” kompetisie. Hulle het R10 000 vir hul skool gewen en so ook ‘n dag vir die hele skool met verversings en n DJ by Mafunyane waterpark.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







































































































