Die gedugte driemanskap van Bossies Community Justice is Fanus Terblanché, Jacques Meiring en Bossie.
Santie en Elie Fourie, twee stigterslede van die Laeveld Lekkerbekke het hulle nege-en-veertigste huweluksherdinking in die geselskap van mede-uiteters by die nuwe casino gevier.
Gesellig by die Lekkerbekke se onlangse aansitete om ‘n voosmakie van die kos by die nuwe Emnontweni Casino te kry, was Theo Ludick, Theresa Schoeman en Hans Nel.
Die diensbestuurder Nothando Sambo en Sonny Moyo, voedsel- en drankbestuurder.
Net uiteters wat gereeld saam met die Laeveld Lekkerbekke aansit kom in aanmerking vir die gesogte swart Nederburg-voorskoot. Hier saam met Emnotweni Casino-baas, Ig Olivier, is Regina en JB Dill wat hulle voorskote van Fanus Cloete van Nederburg in ontvangs neem.
Nog ‘n gereelde uiteter wat onlangs in aanmerking gekom het vir die swart Nederburg-voorskoot, is Adriaan Bischoff. Ig Olivier van Emnotweni Casino wens hom geluk met Fanus Cloete van Nederburg regs.
Bernadie Sithole
Winnie Mokoena
Michelle Buys
Megan Ajrangee
Marcelle Lubbe
Nosimo Stamper
Pieter Nel
Pam Morse
Are you as big a Steval Pumas fan as Tracey Heyneke?
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!