GalleriesSchools galleries
Inhuldiging van die nuwe leiers van BHS
Verlede week was die inhuldiging van die nuwe leiers van BHS - van elke klasleier in gr. 8 tot die jeugraad van 2014. Die trotse ouers was daarvoor verantwoordelik om hul kinders se balkies aan te steek en die aand was voorwaar iets besonders.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!















