GalleriesSchools galleries
NHS hou sirkus die week
Nelspruit Hoër se jaarlikse revue is weereens 'n skouspel van talent, helder kleure en propvol genot...of te wel vanjaar, 'n Sirkus. Lowveld Media was daar om die aksie van die 54 lede vas te vang. Die verhoog produksie deur Ferdinand Gernandt , Deidré Strauss en Johan Fereirra sal Saterdag op 'n hoë noot afsluit.














































































































