Community galleriesGalleriesNews galleries
DBV red ma hond en kleintjies uit stormwaterpyp
Lede van Barberton DBV het verlede week vir ure gespartel het om ‘n teef en haar nege kleintjies uit ‘n stormwaterpyp te haal. Hulle het daarin geslaag en die ma en kleintjies is tans in hulle sorg. Om een van die hondjies aan te neem, kontak hulle op 082-462-1457.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



































