GalleriesSchools galleriesSports galleries
Nellies eerstens deur na uitspele
Laerskole Nelspruit se eerste rugbyspan het in 'n spannende uitspeelwedstryd teen Laerskool Laeveld op NHS se velde daarin geslaag om met 22-17 in die laaste minute deur te dring na volgende week se uitspele in Witbank. Hennie Homann was daar met sy kamera.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!















