Community galleriesGalleries
Hondeskou groot pret by Function Junction
Tydens die DBV se Hondeskou op Saterdag, in samewerking met die Barberton Dierekliniek by Function Junction, was dit ‘n geval van wie is baas en wie is die hond. Die dag was besonder goed beplan en almal was dit eens dat dit iets is wat gerus meer dikwels gehou kan word in Barberton.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!














































































