Community galleriesGalleries
The Pub hou groot opskop met DJ Ossewa
DJ Ossewa het die afgelope Vrydag hul Laeveld aanhangers kom vermaak by The Pub in Mbombela. Oudergewoonte het dié komiese trio die gehoor op hul voete gehad.

Daniel Jakobus, Jerbes die Leeuboer en Vet Frik van DJ Ossewa het ‘n draai kom maak in Mbombela. Sedert hul ontstaan in 2005 geniet hierdie unieke Afrikaanse musiekgroep steeds groot aanhang. Skaars tien minute die vertoning in, het die driemanskap daarin geslaag om die gehoor op hul voete te kry. Lees die volle berig in die volgende uitgawe van Laevelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






































