Community galleriesGalleries

Die Loffees oortref almal se verwagting

Dit was hierdie jaar die negende Loffees en dit was beslis die grootste een tot dusver. Laevelders het die afgelope maand hulself voorberei vir hierdie geestelike vertoning. Die parkering onder in I'langa Mall het Sondagaand soos 'n miernes gelyk met mense wat ingestroom het om dié gewilde fees by te woon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button