GalleriesSchool sportSchools galleriesSport

Burgies is soos visse in die water

Nie eers die onlangse reënbuie kon hierdie Burgies uit die water hou nie. Hulle het onlangs aan die skool se swemgala deelgeneem en elke swemmer het sy beste gegee

BURGERSFORT – Nie eers die onlangse reënbuie kon hierdie Burgies uit die water hou nie. Hulle het onlangs aan die skool se swemgala deelgeneem en elke swemmer het sy beste gegee.

Die swemmers was verdeel in twee spanne; die dolfyne en haaie met die dolfyne wat aan die einde van die gala die kompetisie gedomineer het.

KIA Motors het die swemgala geborg en me. Anja van der Westhuizen, die afrigter vertel dat sy vreeslik uitsien na die jaar se swemkompetisies en -oefeninge saam die leerders. Tydens die gala het onnies ook graag hand bygesit om die Burgie kleingoed te help bo-water bly tydens hul item.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button