CrimeNewsNews

Nelspruit moeg vir misdaad

Nelspruit Post het inwoners uitgevra oor misdaad in die stad.

According to local crime statistics, crime is down. What is your experience? And have you been a victim? / Volgens plaaslike misdaadsyfers vind minder misdaad plaas. Voel jy dis waar? En was jy al ‘n slagoffer?

Alma Beer

AlmaBeer_539355889

 

Dit voel nie so nie. Van wat ek hoor op die plase aangaan, dink ek daar’s te min polisie. Daar moet meer polisie op meer plekke ontplooi word. Ek het ophou tel hoeveel keer hulle al by ons ingebreek het.

Xolani Shabungu

XolaniShabangu(Large_493416027

I feel there is more crime. Police need to be given strong orders. They are corrupt and involved in crime. I have not been a victim but I know someone who has been robbed.

Sipho Gwebu

SiphoGwebu(Large)_589483859

Where I live it is very high. They have broken into my house twice now. Police feature in taverns but crime happens in streets and houses are broken into.

Rian Khoza

RianKhoza(Large)_557149550

I agree that there is less crime. I think police patrol more, which helps. I haven’t been a victim and don’t know people who have been.

Maria Gumede

MariaGumede(Large)_572049653

Town is better than before, less crime. But there is a small problem in Anderson Street, I don’t like walking there. I haven’t been robbed or attacked before.

Riette Booyens

RietteBooyens(Large)_531856002

Ek dink hulle jok, dit voel nie asof daar minder misdaad is nie. Die polisie is ook maar skelms. Ek is al beroof en ek ken mense wat al huisinbrake gehad het.

John Maythom

JohnMaythom(Large)_584570888

Die misdaad is vir my nog dieselfde. ‘n Mens moet jou oë oophou anders word jy beroof. Ek was in die Kongo en daar is dit veiliger as hier. Ek en familielede is ‘n paar jaar gelede beroof deur gewapende mans.

Jaco Hillicks

JacoHillicks_596158267

Dis pateties, die polisie doen niks omtrent misdaad nie. Hulle is net so skelm. Ek is een van die gelukkiges, want ek is sover nog nie ‘n slagoffer van misdaad gewees nie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button