CrimeHard newsLocal newsNewsNews
De Beer moord verdagtes
Die twee vermeende moordenaars wat op 23 Oktober vir die moord van mnr. Gert de Beer van die plaas Spioenkop gearresteer was, het op 1 November hulle verskyning in die Witrivier-hof gemaak. Volgens mnr. Jan De Beer, Gert se broerskind, was hy deur die SAPD ingelig dat een van die verdagtes vrygelaat is. “Die verdagte …
Die twee vermeende moordenaars wat op 23 Oktober vir die moord van mnr. Gert de Beer van die plaas Spioenkop gearresteer was, het op 1 November hulle verskyning in die Witrivier-hof gemaak. Volgens mnr. Jan De Beer, Gert se broerskind, was hy deur die SAPD ingelig dat een van die verdagtes vrygelaat is. “Die verdagte se alibi ten opsigte van sy bewegings op die dag van die moord, is bevestig,” het hy gesê. “Die ander verdagte het erken dat hy alleenlik veantwoordelik was vir die inbraak en moord.” Die verdagte se aansoek om borgtog is geweier en is hy tans in gevangenis in die Nelspruit-tronk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
