CrimeNewsUpdate

Opvolg: Vyf verdagtes vas na Malalane boer se dood

Mnr Riaan van den Berg is aangerand, met 'n mes gesteek en verwurg.

Opvolg: 3 Junie, 13:00

Vyf mense is gisteraand gearresteer vir die moord op Mnr. Riaan van den Berg. Lees die volle berig hier.

Opvolg: 3 Junie, 09:00

MALALANE- Vier mans is gearresteer in verband met die moord op Mnr Riaan van den Berg. Die gesteelde voertuig en van die besittings is in besit van die verdagtes gevind. Die arrestasies is gemaak na aanleiding van inligting wat deur Bossies Community Justice aan die SAPD verskaf is.

Vorige verslag

MALALANE – Die aanvallers van ‘n bekende boer van die Onderberg, Mnr Riaan van den Berg, wat Vrydagoggend dood op sy plaas aangetref is, is steeds soek.

‘n Wit Nissan Hardbody met ‘n geroeste agterbak is gesteel, met registrasienommer DFG 735 MP.

Lees die volledige berig hier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button