Local newsNews
Kan langafstandverhoudings werk?
Dit is definitief gewaagd en as jy so ongelukkig is om so ver van jou ander helfte te wees, kan die situasie vir jou baie onseker voel.
MBOMBELA – Sommige paartjies verbreek dadelik verhoudings as een van die partye na ‘n ander dorp verhuis agter werk aan omdat hulle vas oortuig is dat ‘n langafstandverhouding geen kans op oorlewing het nie. Dan kry jy weer paartjies wat gelukkig getroud is nadat hulle jare lank weens omstandighede oor lang afstande moes vry. Laevelder het sy lesers op Facebook gevra of hulle glo die liefde oor ‘n afstand is gedoem. Yolane O’Reilly en haar man was ses jaar lank in ‘n langafstand-verhouding en hulle is nou al 13 jaar saam.
Lees meer hieroor in die volgende uitgawe van Laevelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
