CrimeHard newsNewsNews

AfriForum vergader om veiligheid te bespreek

Daar sal ook tydens die vergadering ‘n demonstrasie van goeie kwaliteit twee rigting radios wees. Belangstellendes sal ook kan sien hoe goeie kommunikasie kanale en radio protokol opgestel en gebruik word as ‘n effektiewe hulpmiddel vir beveiliging.

Afriforum Lydenburg reel ‘n veiligheids opleiding en buurtwag vergadering om die inwoners van die dorp en omgewing in te lig en toe te rus om beter na hulle eie veligheid om te sien.
Ian Cameron, die nasionale koordineer van gemeenskaps veiligheid by Afriforum, sal die hoof spreker en aanbieder wees tydens die vergadering wat op 30 Oktober 2014 plaasvind.
Daar sal ook tydens die vergadering ‘n demonstrasie van goeie kwaliteit twee rigting radios wees. Belangstellendes sal ook kan sien hoe goeie kommunikasie kanale en radio protokol opgestel en gebruik word as ‘n effektiewe hulpmiddel vir beveiliging.
Die vergadering vind plaas by die N.G. Kerk Lydenburg Suid se kerksaal en begin om 18:00.
Kontak asb vir Leon de Jager op 0828852664 vir verdere besonderhede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button