
MBOMBELA – Mnr. Francois Steynberg reageer vreemd op alkohol en dagga – só het kliniese sielkundige me. Susanna Myburgh hierdie week in die Nelspruit Streekshof getuig.
Hy word aangekla van aanranding en poging tot moord nadat hy glo in Desember 2008 ‘n sewejarige dogtertjie aangerand en haar keel met ‘n skêr probeer oopsny het.
Getuienis is hierdie week gelei in verband met sy alkohol en dwelmmisbruik sowel as sy sielkundige toestand.
Lees môre se Laevelder vir die volledige artikel.
Vorige artikels is hier beskikbaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
