Editor's choiceLifestyleLocal newsNewsNewsPeople

Bome ontwortel deur stormreën

Groot skade is onlangs aangerig toe stortreën verlede Donderdag die dorp getref het.

LYDENBURG – Groot skade is onlangs aangerig toe stortreën  verlede Donderdag die dorp getref het.

Die MTPA  se Vissery het die ergste deurgeloop en twee groot bome is met wortel en tak uit die grond geruk.

Een van die bome het op ‘n werknemer se huis se dak geval en ‘n tweede boom het ‘n ander  huis met omtrent ‘n meter gemis.

Lees meer in die volgende uitgawe van die Steelburger.

frik tree3 (Medium)

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button