MBOMBELA – ‘n Paar hofsake wat die publiek se aandag getrek het, het onlangs weer in die Nelspruit Landdroshof gedraai.
Mnr. André Laubscher moet op 29 Mei weer in die Nelspruit Landdroshof verskyn vir die moontlike mediasie van diefstal- en crimen iniuria-klagtes wat in Februarie vanjaar teen hom ingestel is. Hy staan tereg op nog ‘n klag van diefstal, waarvoor hy volgens die Nelspruit Landdroshof op 3 Augustus weer moet verskyn.
Tweedehandse motorhandelaar, mnr. Christo Coetzee, moet binne ‘n week weer in die hof wees. Die Steval-Pumas buitesenter, mnr. Wilmaure Louw, was ook onlangs in die hof.
Lees môre se Laevelder vir meer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
