Local newsLocal sportNewsNewsSport
Flink hengelaars wen met marlyne
'n Plaaslike diepseehengelspan van die dorp het van 8 tot 12 Junie aan die Guinjata Bonanza-hengelkompetisie in Mosambiek deelgeneem.
‘n Plaaslike diepseehengelspan van die dorp het van 8 tot 12 Junie aan die Guinjata Bonanza-hengelkompetisie in Mosambiek deelgeneem.
Die bemanningslede van die boot, Tsunami, Gerhard Rossouw, Robin Graaff en Calla du Toit, het besonder goed gevaar en tydens die week nie minder nie as ses marlyne gehaak, waarvan hulle twee gemerk en vrygelaat het.
Gerhard, ook die kaptein van die boot, is ‘n gedugte en ervare diepseehengelaar. Die afgelope jaar het hy ‘n allemintige 11 marlyne, benewens die ses van dié kompetisie, gevang, gemerk en vrygelaat.
Lees meer in die volgende uitgawe van die Steelburger/Lydenburg News.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
