GalleriesHard newsLocal newsNewsNewsSchools galleries

NHS kondig bestuurskomitee vir 2016 aan

Veertig van die skool se leerders is tot die bestuurskomitee verkies.

MBOMBELA – Hoërskool Nelspruit het vandag sy  leerlingraad vir 2016 aangekondig.

Salomé Atkinson, Nicole Caldeira, Savannah Cilliers, Carmen Cronjé, Lenandi de Beer, Jané de Vos, Jenica du Randt, Lizeli Gildenhuys, Biancé Janse van Vuuren, Simoné Lauwrens, Janneke Müller, Henrike Nel, Ursula Olivier, Chané Pretorius, Jana Rheeder, Sarah Spruyt, Elmarie van Coller, Danielle van der Nest, Cari Venter en Laura Vorster is tot die meisiesbestuurskomitee verkies.

Die seuns wat verkies is, is Riaaz Adebayo, Franko Bekker, Jocha Cronjé, Nico de Kock, Andrew Dunn, Janó Erwee, Francois Esselen, Wessel Gelderblom, Myburgh Herholdt, Hanru Jansen van Vuuren, Jaco Joubert, Marnus Kruger, Griffin Madden, Mighael Müller, Bartlo Nel, Darren Rix, Justin Smit, Pieter Swart, Willem van Reenen en Janu Visser.

Die manlike en vroulike voorsitters van die bestuurskomitee sal tydens die skool se prysuitdeling aangekondig word.

NHS se meisies wat tot die bestuurskomitee verkies is.
NHS se meisies wat tot die bestuurskomitee verkies is.
Die seuns van die bestuurskomitee.
Die seuns van die bestuurskomitee.

Lees meer oor Hoërskool Nelspruit hier:

Interhoër 2015

Matriekafkeid 2015

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button