Hard newsNews

Annatjie Myburgh: Ondersoek in ‘sensitiewe stadium’

Die polisie volg alle inligting en leidrade op.

WITRIVIER – Die ondersoek na die vermiste me. Annatjie Myburgh (58) is in “‘n sensitiewe stadium”.

Dit is volgens kapt. Pieter Smit, bevelvoerder van die polisie se blitspatrollie. “Ons volg alle inligting en moontlike leidrade op,” het hy pas by navraag gesê.

Intussen is daar gevra dat mense om 11:30 by Casterbridge se parkeerarea bymekaar kom om vir Myburgh en haar gesin te bid.

Lees meer:

Exclusive: Missing Annatjie Myburgh’s husband talks about ordeal

The search continues

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button