LifestyleLocal newsNewsNewsPeople
Niks keer die mini’s om ‘n ses te slaan nie
Laerskool Burgersfort het op Saterdag 13 Augustus hul jaarlikse KFC-minikrieketdag gehou. Verskeie laerskole soos Drakensig, Atokia en Origstad het deelgeneem. “Die spelers het die dag baie geniet en almal wat deelgeneem het, het medaljes ontvang,” vertel Anna Botha van Laerskool Burgersfort. Die skool bedank KFC wat die dag moontlik gemaak het.