LifestyleNewsNewsPeople
Waterval se pantoffeldag laat tone krul van lekkerte
Leerlinge van Waterval CVO-skool het onlangs pantoffeldag gevier. Die kinders het hul beste en mooiste pantoffels uitgehaal en daarmee by die skool gaan spog. Daar was nie een paar wat dieselfde gelyk het nie, en dit was vir almal groot pret.