Local newsNews

Laevelders geniet wynproe by Emnotweni

Geleenthede soos dié word al hoe meer gewild.

Stylvolle wynproegeleenthede word al hoe meer algemeen in die stad. Dit het heerlike mededinging tussen verskillende organiseerders teweeggebring, tot die fynproewers se voordeel en genot. Vrydagaand was geen uitsondering nie en Laevelders het Makro se jaarlikse wynskou by Emnotweni in groot getalle ondersteun.

Hulle is aan nuwe smake en versnitte voorgestel en vele is met ‘n bottel of vier van hul gunstelinge onder die arm daar weg.

Duane Cross, Danelle Odendaal, Marilize Enslin, Nicolaas Engelbrecht, Inali Erasmus, Shawn Cross and Wayne Enslin.
Jaco and Lindy Botha with Derek Vincent.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button