Local newsNews

Kim Kerswill-saak weer uitgestel

Volgens bewerings was Smith onder die invloed van drank tydens die ongeluk.

Lance Martin Smith (20) het vandag in die Nelspruit Landdroshof verskyn  in verband met die ongeluk  wat Kim Kerswill (19) se lewe op Desember 16, 2019 geëis het.

Lance Martin Smith.

Smith het na bewering die voertuig waarin hy en Kerswill gery het, omstreeks middernag teen ‘n hoë spoed in ‘n vragmotor by die Samora Machel R40-kruising vasgery. LEES OOK : Kim Kerswill-verdagte maak eerste verskyning Volgens bewerings was Smith onder die invloed van drank tydens die ongeluk. Hy is van strafbare manslag aangekla en het al verskeie kere in die hof verskyn. Die saak is  tot  Oktober 14 uitgestel.  

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button