Local newsNewsNewsSchools

Robbies hou stylvolle piekniek

Hierdie byeenkoms, gedoop matricnic, is aangebied omdat 'n volledige matriekafskeid weens die inperking nie kon plaasvind nie.

Op 24 Oktober het Hoërskool Rob Ferreira sy gr. 12’s met ‘n piekniek bederf.

Hierdie byeenkoms, gedoop matricnic, is aangebied omdat ‘n volledige matriekafskeid weens die inperking nie kon plaasvind nie.

“Ons het steeds gevoel die leerlinge verdien iets en het toe ‘n semi-formele piekniek vir hul gehou,” vertel Loanette Caknis, die skool se bemarkings- en borgebestuurder.

Volgens Caknis is die gr. 12’s by die skool se hoofhek afgelaai en met gholfkarretjies aangery tot by die saal om die matricnic te geniet.

Sien die fotos onder:

LEES OOK: Dans- en drama-produksie vier die seisoene van die lewe

LEES OOK: Kunstenaars bring hedendaagse Kersverhaal op die planke

 
Back to top button