Local newsNews

IN FOTO’S: Hoërskool Nelspruit se matriekklas van 2020 spog met 100% slaagsyfer

Volgens NHS se bemarkingsbeampte, Janine Cronje, het die gr. 12’s van 2020 ‘n gemiddelde 1,9 onderskeidings per kind behaal, en 90% van die groep het universiteitstoelating.

Ernst Pieterse is die top presteerder in die skool met sewe onderskeidings en ‘n merkwaardige 100% in rekeningkunde en 99% in fisiese wetenskappe.

Hoofdogter Milda van Dyk was baie opgewonde oor haar sewe onderskeidings en tel die dae af totdat sy BRek LLB aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.

Hoofseun Handré Homann het sy vier onderskeidings saam met sy klasmaats gevier.  

LEES OOK: Koel af met ‘n koue happie

LEES OOK: Nuwe boek neem 26 Laevelders se geestelike lewensverhale saam

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button