Local newsNews

Lizz Meiring vertel oor mooiwees

Die aktrise het Vrydagoggend tydens 'n damesoggend by Gaan Bos inniMall opgetree.

 
Die bekroonde aktrise, Lizz Meiring, het op Vrydag, 24 September, haar solostuk, ‘n Mooi storie: Die geskiedenis van skoonheid, opgevoer tydens ‘n damesoggend by Doppio Zero in i’langa Mall.
 
 
 
Die oggend was deel van vanjaar se Gaan Bos inniMall en vroue – oud en jonk – het Meiring se skerpsinnige verhale, staaltjies en sketse geniet.
 
In dié stuk vertel Meiring die onvertelde, verskuilde verhale van die estetiese geskiedenis. Sy deel met die gehoor haar geheime om mode en skoonheid maklik te maak – van die oplossing vir sweet op die gesig tot skoene wat te klein is.
 
 
 
 
 
 
 
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Andrea van Wyk

Caxton’s Digital Editorial Manager. I am a journalist and editor with experience spanning over a decade having worked for major local and national news publications across the country and as a correspondent in the Netherlands. I write about most topics with a special interest in politics, crime, human interest and conservation.
Back to top button