Local newsNews

Mbombela-jongspan neem Mustangs se dansvloer oor

Dié gewilde kuierplek in Mbombela het onlangs sy dansvloer vir die jeug ook oopgemaak.

Mustangs – The Dancing Place is óók ‘n plek vir die jongspan. Dié kuierplek het op 23 Julie ‘n danskompetisie vir die jonges aangebied, met die geleentheid om ook pryse vir die oulikste wees, die beste uitrusting aan te hê en die beste danspassies te lewer, los te slaan.

LEES OOK: Innibos Teaterweek skop eersdaags af

Kinders en hul ouers het die dansbaan terdeë geniet, hetsy met boetie of sussie op ‘n heup of as ‘n groepie vriendinne saam met gesinkroniseerde dansbewegings.

Jake Hobkirk.
Tegan en Ryan Botha.
Skyler Rundle.
Amoché Ebersöhn, Amie Hobkirk en Monette Nortje.
Taylia, Arabella en Roseleigh Strydom.

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@lowvelder.co.za.

For free breaking and community news, visit Lowvelder’s website: Lowvelder

For more news and interesting articles, like Lowvelder on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button