Local news

IN FOTOS: Laerskool Bergland se Vonkel Fees ‘n groot sukses.

Laerskool Bergland se ouers het 'n gesellige aand van sang, dans, musiek en drama op Dinsdag, 27 September, geniet.

Laerskool Bergland se Vonkel Fees op Dinsdag, 27 September, het die ouers omtrent op die punte van hulle stoele gehad. Die skool het weer bewys dat Mbombela ‘n plek van vele talente is.

ALSO READ: LOWVELDER GOT TALENT!

ALSO READ: John Rock Prophet Rocks Mustangs

ALSO READ: Velvet Blohm put on stellar show at Blue Moon

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button