AdvertorialSponsored

Ontmoet die manne agter die stuurwiel van Meneer Shuttle

Met flink, beskostigbare diens word jy veilig van punt A na B in ’n Meneer Shuttle-bussie vervoer. Sonder dié manne agter die stuur sou dit nie moontlik wees nie.

Ivan Scholtz.

Ivan Scholtz:

My stokperdjies sluit rugby en visvang in. As een van Meneer Shuttle se drywers sien ek uit om jou op die bussie na jou bestemming te besorg.

André van der Merwe.

André van der Merwe:

Ek is baie bevoorreg om in een van die mooiste dele in die land te kan woon, Marlothpark. Meneer Shuttle gee my daagliks die geleentheid om nuwe mense te ontmoet, wat ’n groot voorreg is. Ek geniet dit om houtwerk te doen en besoek graag die wildtuin op ’n gereelde basis.
Ek nooi julle graag uit om jou plekkie op een van ons bussies te bespreek. Kom geniet ’n rit saam met ons.

Jacques Martins.

Jacques Martins:

Ek hou van houtwerk, maar ek is nie so goed daarin nie. Kamp en die wildtuin is ook hoog op my lieflysie. Ek hou ook van motorsport en krieket, alles behalwe vyfdagreekse – dit vat te lank.

André Pistorious.

André Pistorious:

Ek geniet die lewe. Ek hou van visvang en braai en om mense te help, dis hoekom ek by Meneer aangesluit het.

 

Vir flink en beskostigbare diens, bespreek hier:

https://www.meneershuttle.co.za
bookings@meneershuttle.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.
Back to top button